Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Unit C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 99, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Unit C is 'n selfsorgwoonstel op Marinerylaan met panoramiese see-uitsigte en is net om die draai van Margate se hoofswemstrand.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot die balkon. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eet- en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Verder is daar 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die kombuis lei na 'n eetarea en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die skuifdeure van die sitarea lei na 'n ruim balkon met 'n etenstafel en 'n gasbraai, wat dit 'n heerlike plek maak vir gaste om te ontspan en die seebriesie te geniet.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, asook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is 2 parkeerplekke vir gaste beskikbaar. Die kompleks is sentraal geleë en stapafstand vanaf die strand, Margate Pier, restaurante, kuierplekke en kruidenierswinkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Unit C sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 241

Jaar gelys 7

Ligging

  • Marinerylaan 99, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 99, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e017c3fc0aabe365a082de33d444a2b7215ae57301fa71caebba52ac92bb4d446b99bf538c05b252c4bf7059ed49b4981c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 99 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.864088131477 30.37027108508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem