Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanyati Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Sanyati Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hendrik B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Goeie en positiewe ervaring. Diens hoflik, flink en uiters professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marieta K
Saam met vriende

Not recommended.

The 4 star rating is misleading as the service was poor e.g. room booking incorrect, no WiFi password available without phoning the owner, room functional but disjointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenni V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Goeie oornagplek vir as jy op reis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en welkom gevoel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en veilig met pragtige tuin. Sal weer daar gaan bly en my twee yorkies was ook welkom.

Ons het net een nag daar oorgeslaap, maar sal weer daar oorbly. Kamers was pragtig, skoon en netjies. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik en die tuine is pragtig en netjies met groen grasperk waarop my yorkies kon baljaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Bekostigbaar en kan aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Enkelreisiger

Aangenaam. Vriendelik. Gemaklik.

Dit was waarde vir geld. Ideaal geleë. Skoon en netjies. Aangenaam en vriendelik. Gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldon F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldon F
Besigheidsreis

Die verblyf was fantasties.

Ek sal enige tyd weet terug kom en weer Sanyati Guest House gebruik. Die personeel was vriendelik en het gehelp waar hulle kon. Kamers het alles wat ek nodig gehad het vir besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Enkelreisiger

Baie lekker gebly. Baie dankie Annette Smit vir jou gasvryheid.

'n Baie lekker gastehuis en baie goeie diens. Die ontbyt was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Boekenhout Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsxvcTr5rPVdHq01HhyYj5qZFYtaZ3WNaAQhk5i1BAJibD0eC8O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 11 Boekenhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.689755335646 23.051128387415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem