LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sapphire Studio | LekkeSlaap
+20

Sapphire Studio

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Sapphire Studio
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pierre F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Enkelreisiger

Aangenaam, stil en rustig.

Ek het alles gehad wat ek nodig het. Ronelle was baie gaaf. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant, quiet and relaxing.

I had everything I need. Ronelle was a very gracious host. I would highly recommend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Steve B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam met asemrowende uitsig.

Die studio was pynlik skoon en netjies met 'n oulike uitleg en heerlik privaat. Alles wat ons moontlik kon benodig, was daar. Gaste het 'n privaat piekniekarea met privaat kliptrappies daarheen met 'n wonderskone uitsig wat moeilik in woorde vasgevang kan word. Die eienaars was ook geweldig vriendelik en het ons werklik tuis laat voel. Hul was werklik daarop ingestel om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons beveel Sapphire Studio ten sterkste aan.

Sapphire Studio's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is enige tyd weer welkom.

Sapphire Studio
Jandre V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, in stil area en baie netjies binne. Die eenheid is smaakvol toegerus.

Pragtige uitsig, in stil area en baie netjies binne. Die eenheid is klein, maar voldoende en smaakvol/goed toegerus. Ook goed geleë om die area van hier af te verken. Die gasvrou het moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Die uitsig oor die vallei vanuit die slaapkamer venster is betowerend. Ons het 'n privaat piekniek area gehad en baie lekker gekuier.

Sapphire Studio's terugvoer

Baie dankie, Jandré. Dit was so lekker om julle te leer ken.

Sapphire Studio
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sapphire-weg 5, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNcURtORxXwKvClcmpqozuJsYl2RJIywoNFvk6mUo2nY61n5mN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5 Sapphire Way Noordhoek 7985 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.102810114094 18.394486705522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!