Sarah's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Dawie Du Plessis D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Hedwig G - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker.
Sarah's Place se terugvoer
Hedwig, baie dankie! Dit was lekker om jou te ontmoet.
Jody I - Mrt 2024
Algehele gradering
Good, clean and convenient.
Hester V - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het sò lekker gebly dat ek sommer nog 'n aand bespreek het.
Sarah's Place se terugvoer
Baie dankie Hester. Ek waardeer. Dit was lekker om jou hier te hê. Groete Sarah
Marie E - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Maryna S - Des 2023
Algehele gradering
Had a nice stay.
Nicholeen S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Ramona M - Apr 2023
Algehele gradering
Very friendly host. Beautiful garden.
Sarah's Place se terugvoer
Ramona baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so lekker om julle as gaste te hê. Groete Sarah
Sannie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Sarie is baie gasvry en aangenaam. Heerlik gebly! Beveel enige tyd aan. Dankie Sarie, jy's wonderlik.
Pieter G - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Lyndi D - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, gasvry, netjies, idilliese tuin, puik ligging, maklike roete.
Lees meerSarah's Place se terugvoer
Lyndi, baie dankie vir jou mooi boodskap. Waardeer dit opreg. Groete. Sarie
Nicolette H - Des 2022
Algehele gradering
Sarie is baie gasvry en het aan ons alles voorsien wat ons nodig gehad het.
Martin V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Marlene F - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.
Raynard G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Sentraal vir wat ons wou doen. En baie gerieflik ingerig.
George P - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, skoon.
Stella B - Aug 2022
Algehele gradering
The room was actually a small flat with a fully equipped kitchen, little lounge with TV, lots and lots of cupboards, nice bed.
Elriette K - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging. Veilig en netjies.
Sarah's Place se terugvoer
Baie dankie Elriette. Ek waardeer dit. Groete Sarah's Place
Johan E - Aug 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker.
Martiens E - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Johan J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Bed is baie gemaklik en die gasvrou het my so vriendelik ontvang.
Richard B - Mei 2022
Algehele gradering
It was perfect for the purpose.
Anita O - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Chris C - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Kobus P - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike oornagslaapplek.
Sarah's Place se terugvoer
Baie Dankie Kobus
Dit is so lekker om te doen wat 'n mens geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete Sarah's Place
Jancke M - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, alles wat mens nodig het.
Martiens J - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Sarah's Place se terugvoer
Dit is lekker om 'n goeie resensie te kry. Dit is vir ons "your home away from home" Ons loop die ekstra myl, om seker te maak ons gaste kom terug, en dat hulle tevrede was. Baie dankie, Sarah's Place.
Gert V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Elze E - Jun 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, mooi plek. Goeie gasvrou. Skoon en netjies. Baie tevrede.
Sarah's Place se terugvoer
Goeiemiddag Elze,
Al ons eenhede is toegerus met lugreëling. Regtig jammer vir die ongerief. Almal is nou weer gediens, en met gas hervul. Kom kuier gerus weer by ons, dit is nog steeds, "your home away from home".
Vriendelike groete,
Sarah's Place.
Erna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Sarah's Place se terugvoer
Erna,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Vir my was dit net ñ plesier.
Groete,
Sarah's Place
Annette S - Des 2020
Algehele gradering
Veilige, pragtige en skoon blyplek. Het dit baie geniet.
Sarah's Place se terugvoer
Annette, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was so lekker om jou te ontmoet. Groete, Sarah's Place.
Zanele S - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Brenda G - Okt 2020
Algehele gradering
Friendly helpful hosts.
Miems J - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam en rustig
Marita M - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en 'n aangename ervaring.
Fanus V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Corrie V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Jabulile Z - Nov 2018
Algehele gradering
Peace of mind.
Anneline B - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Laetitia M - Nov 2018
Algehele gradering
Very nice.
Bennie S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam en rustig.
Chris T - Nov 2018
Algehele gradering
Baie pragtige plekkie en uitstekende gasvryheid.
Jeanet S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf, baie netjies, baie vriendelike diens.
David S - Okt 2018
Algehele gradering
I would use again no problem.
Sarah's Place se terugvoer
Hi David,
Thank you for the fantastic review, and being fantastic guests.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzogstraat 434, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng