Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarah's Place Nr 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2182 Kavangostraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sarah's Place Nr 5 is in 'n veilige meenthuiskompleks met 8 residensiële eenhede geleë. Dis in Hentiesbaai aan die Skedelkus en gaste kan die area met verskeie doendinge en besienswaardighede verken.

Dis 'n dubbelverdiepingwoonstel met 4 slaapkamers - 3 van die kamers is op die eerste verdieping en die ander kamer is op die grondvloer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die huis bied slaapplek aan 8 gaste. Dit het ook 3 volledige badkamers.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, vierplaatgasstoof, oond, elektriese braaipan, vrugtemenger, eetgerei en breekware vir 8 gaste toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die woonstel het 'n dubbel-toesluitmotorhuis, 'n binnehof en 'n binnebraai. Die motorhuis het ook 'n groot vrieskas en 'n wasmasjien.

Die kompleks het elektriese heinings en die woonstel het 'n gebruikersvriendelike alarmstelsel. Die woonstel is 10 minute se stap van die strand af. Sarah's Place is ook 5 minute se ry van die 2 grootste winkelsentrums in die dorp af.

Die tarief sluit 'n skoonmaakdiens op werksdae in. 'n Skoonmaakdiens kan vir naweke teen 'n ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Sarah's Place Nr 5 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Sarah's Place Nr 5
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 2182 Kavangostraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Sarah's Place Nr 5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2182 Kavangostraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6yF818wh90Qmef8ItPXGpQ7wKeJRy7Y09WgggLFDF9MVqOvIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Erf 2182 Kavango Street Hentiesbaai 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.125463 14.287857