+171

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anneline B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig en baie lekker. Ontspannend. Baie lekker, rustig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie rustig en netjies. Goed en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Dankie.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Retha, baie dankie vir jou terugvoering, waardeer dit baie!

Wilna B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2026

Disgusting. Ligging is ideaal. Grootte van plekkies is puik, dit sou egter net baie beter gewees het as die plekkies skoon was. Gasvrou het die volgende oggend probeer red wat daar te redde is, maar steeds was daar goed wat vuil was. 1 plekkie se ketel het aanpaksels van vullis rondom ketel gehad en vullis agter bed waarop ek haar gewys het, was steeds vuil en daar was nie 'n besem/mop agter die badkamer deur nie. Vullis wat daar gele het, is beslis nie 'n dag sin nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Lubabalo B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Comfortable and restful. I had a very comfortable and restful stay at Sarah's Place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Thank you, Badi, for your encouraging message. Marianne

Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Lekker gebly, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Baie dankie, Lukas. Julle is altyd weer welkom. Groete, Marianne

Elton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig en mense baie vriendelik en gasvry. Ja, ons het. Sal verkies het dat 2 enkelbedjies 'n dubbelbed was, en WiFi baie opgebroke. Behalwe dit het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Hi Elton, baie dankie vir die terugvoering. Ons kon 'n plan gemaak het en vir julle 'n dubbelbed gemaak het. Het jy vir die meisies gevra? Jammer oor die internet, dink dit was die week toe ons aan krag laat werk het en hulle ons elke keer onverwags oorval het met krag afsit. So jammer oor die ongerief. Marianne

Ciska S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sarah's felt welcoming. It had all the facilities needed and more. We loved the place, including the two dogs and cat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Russel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Clean and safe. Lovely place to stay, enjoyed our time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Hillwood Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1e770c121f70abfa844514ae24748c30d4436561e63ecef10e8f0c830e7861b37dc5213e673ce3be5aeb54bf8a4b90f8b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 8 Hillwood Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.950708 22.441334
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang