Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savanna

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Oubaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Savanna
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gerieflike bosveld kuierplekkie.

Ons tweede jaar van uitspan by Savanna tussen Kersfees en Nuwejaar. Baie gerieflik en netjies. Alles wat mens nodig het en die boma en stoep wat vir gaste gebruik word, maak die kuier so lekker. Baie diere kom maak 'n draai en kleinkinders het dit so geniet. is so vriendelik en laat mens tuis voel. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie G

Accommodation was disappointing. Charging entrance to the pool to stop certain p.

Disastrous. On Christmas Eve after 8, we were confronted aggressively by the owner demanding R900 for my young grandson who accompanied us for the getaway. My phone had no reception, but fortunately my husband did, or else we would have been turned away. A similar scenario happened 3 months ago at another establishment in Leeupoort, and I was assured by the owner that I was renting the unit as advertised and not per person. No secure parking as advertised either.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik diens en plek is baie goed toegerus. Weereens dankie aan en dat ons julle plekke kon benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Wilma B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met vriende

Was so rustig en lekker.

Dit was skoon en 'n lekker plekkie om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Ellenor B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellenor B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die rustigheid wat mens nodig het.

Ongelooflike mooi plek, dis rustig en die natuur is fantasties. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Melanie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Dit was die lekkerste in die bos met al die geriewe wat ons nog gehad het. Die diere is die kersie op die koek van 'n baie lekker naweek.

Die diere voer is veilig. Sien meer diere as wat jy rondry. Baie vriendelike grasvrye gashere en vrou. Skoon, netjies met als wat jy kan aan dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Amé B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n belewenis en ervaring van beste gehalte.

Dit was 'n baie lekker ervaring. Die diere is tog wild, maar redelik mak so kan beter diere sien en ook ervaring opdoen met die diere wat verwagting oortref. Die gasvryheid en plek is ten volle toegerus en is baie lekker om in te bly. Kan diere sien van bo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Nicole V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en stil. Alles wat jy aan kan dink is daar. Bring slegs kos en klere en jy is gesort. Iets vergeet? Daar is 'n winkel.

Skoon, netjies en stil. Alles wat jy aan kan dink is daar. Bring slegs kos en klere en jy is reg. Iets vergeet? Daar is 'n winkel. Oom Oubaad en Tannie Marie is baie aangenaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Nicolette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette D
Gesin met tieners

Ons het 'n wonderlike tyd gehad!

Baie dankie aan Oubaas en Marie vir hul gasvryheid, ons het baie welkom gevoel, kinders het die veerpyltjies en snoekertafel baie geniet! Nagapies se besoeke aan ons was 'n hoogtepunt! Ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Francois M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Rus en stilte.

Dit was die mees rustigste en vredevolle Kersfees ooit. Die natuur en wild wat so om jou is is 'n hoogtepunt. Ek was regtig beïndruk met wat alles die huis mee toegerus was. Oubaas en Marie het regtig aan alles gedink. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Twynette M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Twynette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

We were received like family. We enjoyed every moment even the pizza/bread oven in the bush! Thank you Oubaas and Marie for a great stay. Will definitely return when I am well again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste, gaste nie gewoond aan die veilige omstandighede wat op Leeupoort heers nie.

Savanna
Lientjie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was my en my man se 10 jaar huweliks herdenking. Ons het vreeslik lekker gekuier. Die plekkie was skoon en netjies en Oubaas en Marie was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Esme V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Vriendelike gasheer en -vrou.

Baie netjies. Volledig toegerus. Alles wat nodig is, is daar - selfs lig in beurtkrag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Elrina N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina N
Gesin met tieners

Ideaal toegerus vir 'n gesin met tieners.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars het ons so vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons die beste maak van ons tydjie daar. Die kinders het al die vermaak in die woning baie geniet. Ons sal beslis weer gaan kuier in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Isabel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, het heerlik gekuier saam my man en ouers, dis n belewenis om die diere so te sien van naby. Baie dankie, julle is awesome, sal weer gaan.

Fone gebêre, ons het n absolute gevoel van vrede en liefde ervaar na 'n baie woelige tyd. Dit was beter as enige medisyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Deidre D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Gesin met tieners

Rustig, tuiste, warm welkom.

Savanna is beslis ons tuiste as ons weer in Thabazimbi of Leeupoort kuier. Skoon, veilig, als en nog meer as wat jy kan nodig kry. Vriendelike, warm welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Taryn B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stilte in die bosveld.

Oom Oubaas en Tannie Marie was so vriendelik en ons laat tuis voel. Die plekkie is so mooi en baie goed toegerus met als wat 'n mens nodig het. Sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Wendy M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Gesin met klein kinders

Wonderlike nagrus.

Plek het als gehad wat ons nodig gehad het. Ons oorbly was net te kort sou graag die area wou verken. Oubaas het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Yolande J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J

Heerlik en rustig.

Eenheid was goed toegerus en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Jannie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie, vriendelik en met baie gasvryheid ontvang. Omgewing en natuurlewe 'n ekstra bonus.

Die akkommodasie het voldoen aan die vereistes vir 'n week se vakansie. Die interaksies met die verskillende diere was groot pret en 'n lekker ervaring. Het ook die natuurreservaat baie geniet en waardeer. Sal beslis weer 'n besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Sharon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was 'n heerlike naweek, net te kort. Huis is goed ingerig en gerieflik. Eienaars baie vriendelik. Alles wat ons nodig gehad was daar. Die diere was 'n bonus, kids dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Melanie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Besigheidsreis

Uiters gerieflik en waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Alles wat nodig was om jou verblyf gemaklik te maak en vriendelike ontvangs. Hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Maryna J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie lekker daar gebly. Lekker geriewe en alles is mooi netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Ilona V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V
Gesin met klein kinders

Beautiful place, kind hosts!

Thank you for the perfect overnight accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Elize S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir 'n beter plek en mense gevra het nie.

Alles wonderlik. Soos ek bo gesê het: Kon nie vir beter plek en mense gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Yolande B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike rustige wegbreek in die bos. 'n Naby-aan-die-natuur-ervaring.

Die akkommodasie is baie netjies en die gasvryheid voortreflik. Jou eerste gedagte mag wees dat dit vreemd kan wees met die eienaar op die perseel, maar dit is glad nie die geval nie. Hulle teenwoordigheid dra juis by tot die heerlike kuier in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Leohisha F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leohisha F
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker, veilig en gemaklik. Ek het absoluut geen klagtes nie. Ek is en was totaal tevrede.

Die blyplek was baie netjies, skoon en die atmosfeer voel veilig. Ek sal die blyplek definitief aanbeveel vir vriendinne wat alleen wil gaan en wil veilig voel. Die eienaars bly in die onderste verdieping en is ongelooflik vriendelik en gee ook die nodige privaatheid vir die kliënte. Alles is ook daar wat moontlik benodig sou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Janita R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, ontspannend.

Ek het dit baie geniet. Alles is netjies. Vriendelike eienaars. Mal oor die speletjies, pool en vingerbord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savanna se terugvoer

Puik gaste!

Savanna
Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 355 Disa, Leeupoort Vakansiedorp, 0684, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a90fed296f44742cf6dd284502b133763619e95e99e0155342a68a65cc2799170001026a801c57d17b403316e7fe4f77e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 355 Disa Leeupoort Vakansiedorp 0684 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924134898356 27.638762905617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem