Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savanna

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 355 Disa, Leeupoort Vakansiedorp, 0684, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Savanna is 'n gerieflike selfsorgeenheid, vir 6 gaste, in die Leeupoort Vakansiedorp, 'n natuurreservaat in die Limpopo-provinsie.

Die eenheid is op die eerste verdieping van die hoofhuis met 'n eie privaat ingang. Dit beskik oor 3 slaapkamers met dakwaaiers, 'n badkamer, kombuis, speletjies- eet- en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in al die kamers gebruik een badkamer wat 'n losstaande bad en 'n stort het. Daar is ook 'n privaat buitestort met warm water.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel het 6 stoele. Die leefarea het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, vingerbord, bakatel en 'n pooltafel. Die agterstoep bied 'n dakwaaier, ingeboude braaigeriewe en 'n veerpyltjiebord.

Daar is ook braaigeriewe op die perseel en 'n buitebroodoond. Die braai-area en stoep is veilig vir dierebesigtiging en beskik ook oor baie goeie beligting om nagdiere te besigtig.

Leeupoort Vakansiedorp bied aan gaste die geleentheid om vrylopende wild en verskeie voëlspesies te sien, en aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, draf, stap, wildritte en swem in die gemeenskaplike swembad in. Die dorp het 'n slaghuis, winkel, drankwinkel en 'n restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Savanna sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Savanna
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Oubaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 2

Ligging

  • 355 Disa, Leeupoort Vakansiedorp, 0684, Limpopo
  • Gaste dink Savanna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 355 Disa, Leeupoort Vakansiedorp, 0684, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a90fed296f44742cf6dd284502b133763619e95e99e0155342a68a65cc2799170001026a801c57d17b403316e7fe4f77e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 355 Disa Leeupoort Vakansiedorp 0684 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924134898356 27.638762905617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem