Scenic Peaks
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tomlinson-straat 21, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Scenic Peaks bied 'n asemrowende uitsig oor Swellendam en op die ikoniese pieke. Dié bekoorlike kothuis is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang.
Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin met 2 jong kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n Finse sauna, 'n sitarea met 'n dagbed vir 2 jong kinders en 'n buitestort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n platskerm-TV met Netflix en gratis WiFi. Daar is 'n Jacuzzi, swembad en braaigeriewe.
Gaste kan op die stoep ontspan en deur die tuin wandel wat spog met voëls en 'n uitsig op die berge naby Marloth-natuurreservaat en oor die Koringlandsrivier se vallei.
Die perseel is gedeeltelik omhein en veilige parkeerplek agter 'n sekuriteitshek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Tomlinson-straat 21, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Scenic Peaks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tomlinson-straat 21, Swellendam, 6740, Wes-Kaap