Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schaapkraal Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Talana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Schaapkraal Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met tieners

Skitterend, fantasties, netjies, goed toegerus en regtig diere vriendelik.

Ons het regtig baie lekker by Schaapkraal Cottage gebly, saam met ons 3 honde. Die cottage is omhein en ons honde kon veilig speel en hardloop in die pragtige tuin. Die eienaars was baie vriendelik, hulpvaardig en het ons so welkom laat voel. Hulle het regtig baie aandag gegee aan die uitleg van die cottage. Dit het absoluut alles wat 'n mens nodig het, en is regtig skoon en netjies. Die omliggende plaas is pragtig, en afgesonder van alles, wat 'n lekker rustige atmosfeer bied. Ons kon lekker visvang by die dam (wat ook omhein is), en sal volgende keer ook gaan stap op die plaas. Hierdie plekkie is 'n juweel! Baie dankie. Ons sien julle weer binnekort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schaapkraal Cottage se terugvoer

Vreeslik dankie Pieter, vir die positiewe terugvoer. Julle was fantastiese gaste wat so mooi na die cottage gekyk het en ons kan nie wag om jul weer te verwelkom nie!

Schaapkraal Cottage
Vanaf
R3 040
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 040
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 040
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9765739e3f36e3c355a210458d9994d5dff4aac711479af1763e96bbeb25c21be3aca0744defda043e0de71f1e99f5e3eaca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 040 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 JT 68, Portion 2 Schaapkraal 1120 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.220433781112 30.252225152108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem