+53
Selfsorg in Aerorand

Schanskop 10

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Soekies V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gasvry en behulpsaam! Vreeslik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Ons kuier was 'n huis weg van die huis! Dit was skoon, verwelkomend, en veilig. Wat 'n aangename ervaring! Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang! Ons het onmiddellik tuis gevoel! Herman, ons gasheer, het ons gevat na ons eenheid en alles aan ons verduidelik! Die eenheid is silwerskoon en daar was selfs vir elkeen 'n sjokolade op netjies gevoude handdoeke! Die area is ook pragtig en dit voel sommer veilig! Ons sal vir seker weer gebruik maak van Schanskop 10 en dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Middelburg wil oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Corne, Ons is jammer as 'n toesluit motorhuis met alarmstelsel reg rondom nie aan julle veiligheidstandaarde voldoen nie. Vriendelike groete, Schanskop 10

Renee P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het die verblyf geniet. Eienaar baie gasvry en kamer was baie gerieflik met alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Sal die gastehuis definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Baie dankie Casper en Renee vir julle mooi woorde, hoop om julle weer te sien in nabye toekoms. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Suranie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Verwelkomend, gasvry en luuks. Ons gesin het baie lekker gebly. Die gastehuis is mooi en netjies. Die vriendelike en gasvrye gasheer het ons ontvang en ons baie welkom laat voel. Ek beveel hierdie gastehuis sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Suranie en Steven, julle het twee pragtige, opgevoede kinders waarop julle opreg trots kan wees. Sien uit om julle weer te kan ontvang met skolesport wat voorlê. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Carl K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie netjiese plek en die eienaars is baie vriendelik. Baie netjiese plek en die eienaars is baie vriendelik. Ek sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie netjies en skoon. Gasheer baie vriendelik. Oulike plekkie. Baie lekker. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Gawie en Maritza, baie dankie vir die puik gradering, hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Jean-Kilian K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Amazing waarde vir geld. Kamers is netjies en skoon. Was regtig geskok met die waarde vir geld en die hele uitleg van die kamers, en my vrou was in die 7de hemel met die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Jean-Kilian, Baie dankie vir jul pragtige woorde, dis waarlik 'n aansporing vir ons om slegs die beste vir ons gaste te lewer, hoop om julle weer te sien. Schanskop 10

Mariska L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Gerieflik en naby aan hoofroetes. Die verblyf was gerieflik vir wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige oorslaap. Die gasheer het ons hartlik ontvang en weer afgesien - al was dit baie vroeg in die oggend. Daar was lekker hot chocolate vir die kinders en cappuccinos vir die grootmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Mariska, Ons is bly as julle dit geniet het, hoop om julle weer tot diens te kan wees. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Cheryll S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Clean, safe, and exceptional value for money. Fabulous place to stay when stopping over in Middleburg. The hosts were friendly and a lovely family. We loved the garden and all the off-the-grid technologies. The accommodation was super clean, super safe, and extremely comfortable. Will definitely stay there again next year when we do the race.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
A sincere thanks for your kind words, Cheryll. We endeavour to give only our best for our guests. Schanskop 10.

Hendrik M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gastvry, baie welkom, goeie diens. Die gasheer en dame was baie gastvry, pragtige kamer, goed toegerus. Ons kon gebruikmaak van die gasbraai, hulle het selfs die tafel op die stoep vir ons gedek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Baie dankie vir julle pragtige gesindheid, dit was voorwaar een groot plesier om julle tot diens te kon wees. Vriendelike groete, Schanskop 10

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Schanskop Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91c4db0d64feb9039d02a337f32054b72af46b11278fb10e38b0abc1e65db14d379dfe2fd38727f348066d5dd20769ae279b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 80 5 1 5 10 Schanskop Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.801936008352 29.454727338598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang