Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemanshof

TokkelosBos Campsite
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie boskamp is 'n weggesteekte juweel onder bome langs die Vaalrivier. Daar is 2 privaat badkamers, elk met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Warm water word met 'n gasgeiser voorsien en 'n bietjie lig met sonkrag. Gaste moet asb. hulle eie kampeertoerusting saambring.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerustig saambring.

Huisreëls

Vuurmaakhout is beskikbaar teen R60 'n sak van 14 kg, maar gaste moet die sakke voor aankoms bestel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kollegerus
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kollegerus is 'n oopplan-selfsorgeenheid op die oewer van die Vaalrivier. Die eenheid het 'n dubbelbed. Daar is 'n badkamer in die eenheid met net 'n bad en die ander is 'n buitebadkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Vuurmaakhout is beskikbaar teen R60 'n sak van 14 kg, maar gaste moet die sakke voor aankoms bestel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Doppruim
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Doppruim is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat op die oewer van die Vaalrivier geleë is. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 mense op 'n dubbelbed met nog 3 ekstra enkelbeddens in die solder. Daar is 2 badkamers, een is en suite met 'n bad en stort en die ander het net 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Vuurmaakhout is beskikbaar teen R60 'n sak van 14 kg, maar gaste moet die sakke voor aankoms bestel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kruisbessie
Vanaf
Vanaf R3 500
per eenheid
  • Plek vir 14 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kruisbessie is 'n vyfslaapkamer-eenheid op die oewer van die Vaalrivier. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 mense met 4 ekstra enkelbeddens in die solderkamer. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en stort en die ander een met net 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Vuurmaakhout is beskikbaar teen R60 'n sak van 14 kg, maar gaste moet die sakke voor aankoms bestel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67586ca45974b8087ccab212d84bf599812e608e249caaae1bf5735f31d07ead9711e63eb6bc5714b83416b07235d46e35e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Schoemanshof Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.932400809027 27.19210356474