Schuinshoogte Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Pierre F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Dankie dat die plaasverblyf beskikbaar het vir ons wat lief is om op. My verwagtinge oortref. Jan het ons als kom wys hoe dingetjies werk en verder puik geslaap en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike egte plaas ervaring. Dit was vir ons 'n heerlike nostalgiese besoek in die ou oorspronklike plaas opstal met die houtvloere, dik mure en die warm water wat nog met 'n donkie warm gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike oornag stop. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Kom rus hier na 'n lang dag op die pad. Die beste. Die beste oornag op pad Weskus toe. Baie gasvry en behulpsaam, lekker roosterkoek en super lamtjoppies. Baie lekker geslaap en mooiste sterre. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Peaceful Karoo retreat. "An absolute gem on our road trip to Clanwilliam! It was peaceful and quiet, providing the perfect atmosphere for much-needed rest. The hosts and staff were incredibly helpful, and the roosterkoek was a delightful bonus!"

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roan L
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig, gemaklik. Fantastiese plek, regte tradisionele plaashuis. Was baie rustig en gesellig saam die familie. Ek sal graag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfekte oorslaapplek om af te skakel. Die plekkie is baie smaakvol en rustig - presies wat ons gesoek het. Roosterkoek 'n wenner! Lekker afskakel geleentheid tussen Gauteng en die kus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A beautiful old farmhouse experience. The roosterbroodjies on arrival were just the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hulle sien vir seker weer. My hart het agtergebly daar. Ons reis baie. Hierdie was een van die beste verblyfplekke. WiFi ingesluit. Kwaliteit beddens. Ongelooflike beddegoed, sag en snoesig. Kamers is ruim. Groot kombuis. Kaggel. Binnebraai en buitebraai. Ongelooflike sonsondergang. Baie veilig. Koffie, melk, en suiker was uitgesit. Heerlike ingelegde items te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda5b1b00da3fcef1d7bfb9f9ff5bc319086cb216d5bf5c4a2374fce858fd38825d5e1fdad07774b32745b0f302ec3b75e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag, vir 13 mense 20 5 1 5 R63 Schuinshoogte 131 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.261222222222 21.370222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang