Schuinshoogte Guest Farm
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 600 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
Schuinshoogte Guest Farm is tussen Carnarvon en Williston in die Noord-Kaap geleë en dateer uit die 1960s. Dié huis is geskik vir 13 gaste en dus ideaal vir 'n familie of 'n groot groep vriende.
Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 'n sonkamer en 'n leefarea met 'n kaggel. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens óf albei. Die sonkamer en die leefarea het ook 3 slaapbanke. Alle gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet, asook 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n losstaande eenheid buite die hoofhuis wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas in 'n aparte waskamer beskikbaar. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die plaas en daar is 2 aparte braai-areas.
Die plaas bied verskeie aktiwiteite soos voetslaan- en fietsroetes, en spog met 'n geskiedkundige korbeelhuisie wat gaste kan besoek. Verder het gaste toegang tot 'n groot stoep en erf, asook 'n sementdam om in af te koel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Kamer daagliks skoongemaak
- Diens op aanvraag
- Telefoon
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
CHRISTHILDA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Gaste dink Schuinshoogte Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom