Schweizer Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Schweizer Guesthouse is in die hartjie van Schweizer-Reneke in die Noordwes-provinsie geleë en bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die gastehuis is loopafstand van die Schweizer-Reneke Distrikshospitaal af.

Schweizer Guesthouse bied gerief, hartlike diens en onverbeterlike waarde vir geld. Ons bied akkommodasie in 5 selfsorg-eenhede en 'n dubbelgastekamers met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Schweizer Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]