Scott's Manor Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Scott's Manor & Conference Venue is geleë in die bekoorlike Lichtenburg. Dié gastehuis en konferensiesentrum spog met 'n Georgiese gevoel met houtpanele en hoë plafonne, perfek vir 'n wegbreeknaweek, 'n oornagplek, spesiale geleenthede en troues.

Die 32 en suite-, luukse- en superieure kamers spog met tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en gratis WiFi. Vir ons sakereisigers is daar WiFi en werkstasies in al die kamers. Ons bied ook 'n reeks selfsorg-eenhede waaruit gaste kan kies.

Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir ekstra gemoedsrus. Na 'n besige dag kan gaste heerlik deur die lieflike tuine wandel, of gaan afkoel in ons swembad. Ontspan in ons sitkamers voordat jy die eetkamer besoek vir 'n heerlike maaltyd.

Scott's Manor bied 'n unieke geleentheid vir 'n konferensie-ervaring. Afhangende van die uitleg kan ons konferensiekamer tot 150 afgevaardigdes akkommodeer. Konferensiegeriewe sluit WiFi, oorhoofse projektor en skerm, klankstelsel, witborde en blaaiborde, 'n TV en videomasjien, CD- en kassetspeler, lessenaars, reghoek tafels, konferensiestoele en skryfbehoeftes.

Die gastehuis is slegs 2 minute se ry vanaf die dorpskern.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Scott's Manor Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 835 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za