Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scottburgh Coral Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Scottburgh Coral Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elaine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine D
Gesin met tieners

Great little place with good WiFi, awesome location for an amazing holiday.

It is a wonderful little apartment. Provided all amenities. Great location to beach, shopping and other attractions in the area. Sleeper couches were amazingly comfy. Only suggestion is perhaps to move the bookshelf and put a little table for eating or a desk for a laptop.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari D
Gesin met klein kinders

Baie lekker en veilig. Ons sowel as kinders kon dit geniet.

Baie lekker gebly ten spyte van kakkerlakke wat hul verskyning in die woonstel gemaak het. Verder was dit netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K
Saam met vriende

Absoluut heerlik.

Baie oulike woonstel. Net dalk - die bed in die kamer is regtig gedaan. Die toilet lek, as julle daarna kan loer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronella G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik geniet.

Akkommodasie netjies. Veilige strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gezina H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plekkie naby alles.

Lekker vakansie wegbreek saam met gesin naby aan die strand.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansie.

Lekker vakansie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Gesin met klein kinders

Geen verandering van vorige resensies.

Oor die algemeen was die plek skoon. Daar was wel heelwat kokkerotte in die kombuiskaste. Ek het wel vooraf navrae gedoen oor linne vir die slaapbanke (vorige resensie), gelukkig het ons 'n kombers vir my dogterjie saam gevat ander sou sy koud geslaap het. Ek sal hoogs aanbeveel dat die plek wel aandag daaraan gee. Die waaiers het geroes gelyk (nie 'n probleem daarmee), maar dit was stof, seker 'n goeie 2mm laag, nie iets wat iemand graag sou wou gebruik. Die vulstasie oorkant die pad het ons tot laat uit die slaap gehou met al die geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Scottburgh Coral Apartment se terugvoer

I am sorry you felt you couldn’t reach out.
There is linen that I had asked the lady to leave out. Unfortunately, being in Johannesburg, I cannot control that. I would have called her to open the cupboard and take it out for you.
Please let us know why you felt the security was a 2 and how you feel this could be improved.
I apologise about the noise across the road, something that unfortunately depends on luck and can’t be controlled unless you call the police and report the disturbance.
Please feel free to reach out with your concerns so that it can be improved upon.

Scottburgh Coral Apartment
Hannes S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes S
Gesin met klein kinders

Baie mooi en skoon, maar die beddens in die sitkamer is swak en ongerieflik, maar daar was ook geen beddegoed vir hulle en geen komberse nie.

Beddegoed bestaan nie, geen lakens of komberse vir die mense in die sitkamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanè V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shanè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommended.

My partner and I enjoyed our stay at Coral Apartments. 1. Location is very close to the beach and food stores (grocery and takeout) as well as other stores (ATMs and clothing stores). 2. Cleanliness would not receive a high rating as there were dirty dishes in the sink, rubbish in the bins provided and we found rubbish in the oven. Mats in the bathroom were hung over the shower door. This was upon our arrival. 3. Comfort would receive a near-low rating as the sleeper couches were extremely hard and uncomfortable and the bed was very soft and uncomfortable. 4. We were not provided with a toaster or your basic condiments of salt, pepper, sugar, coffee and tea. I would have also appreciated a bar stool or two in the kitchen as there was no place for me to sit and work on my laptop or for my partner and I to enjoy our meals. 5. Scottburgh is very humid and warm so fortunately we were provided with four fans to cool us down, unfortunately, the biggest one in the living area was not working. 6. We were provided with Wi-Fi and a smart TV which was very handy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél K
Saam met vriende

Rustige, veilige plek.

Permanente inwoners baie vriendelik. Soos enige ander plek was die apies ook daar. Beveel dit graag aan. Baie skoon. Was aangenaam verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit regtig baie geniet. Sal weer daarheen gaan.

Net gesukkel met aankoms om persoon te kontak wat ons na die woonstel moet neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Scottburgh Coral Apartment se terugvoer

Good day, sorry that you feel it was difficult to get hold of us.
I sent you all the details and attempted to call on the number you left on-site. Please make sure it’s updated for future people.
You were attempting to contact me as opposed to Eddie which I had sent to you, as he is the one with the keys.

Scottburgh Coral Apartment
Vanessa P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P
Gesin met klein kinders

Perfect getaway.

Apartment was spacious and clean, everything we needed was available, kids loved the pool. The caretaker was super friendly and kind and happy to assist. Check in was easy, nothing bad to say and will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette S
Gesin met klein kinders

Netjies, stil en skoon blyplek.

Al wat ek sal verander is better sleeper banke te kry. Hulle slaap nie so gemaklik nie. Maar andersins was als perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Gesin met tieners

Woonstel was waarde vir geld.

Scottsburg self het nie veel om aan te bied as 'n toeristebestemming nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andile H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andile H
Saam met vriende

Awesome.

I was unable to come but the ladies that i was supposed to come with really enjoyed. it was their first time in Scottburgh, they cam back 3 days ago and they already want to go back again. thanks so much to Eddie and Kelly for assisting us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angela M
Gesin met klein kinders

Was pleasant.

Arrival was greeted in such kindness. Very private and quick access to the beach. We enjoyed our stay so much. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met klein kinders

Mooi plekkie.

Baie skoon. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Gesin met klein kinders

Baie lekker sal weer daar bly.

Dit was regtig 'n baie lekker plek om in te bly - skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenn T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

The attendant who was supposed to let us into the property and hand us the room keys, phone was going to voice mail when I called. When he arrived, he was very apologetic. He is a wonderful person and assisted us. The place is situated in an ideal location, short distance from the beach, and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Die sitkamer kort net hoë gemakstoele vir ou mense. Sitplekke net te laag om gemaklik te wees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell S
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Kort net 'n deur vir die hoofslaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid baie netjies.

Ons het baie lekker gebly, veilig ,netjies en sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf by Coral Sands baie geniet.

Prys is baie billik, die plek was netjies en sleutelhouer Dauglas was uitstaande en bereid om behulpsaam te wees waar nodig. Kan Coral Sands aanbeveel. LekkeSlaap se personeel het uitstaande diens gelewer met bespreking, opvolg en gereelde terugvoering. Sal altyd gebruikmaak van hulle diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie en vriendelike mense.

Netjiese blyplek, veilig en gerieflik. Mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannine M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment, friendly and great service with everything you need.

Apartment is perfectly situated close to shops restaurants, garages and a shopping centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda U
Gesin met tieners

Lovely place.

It was unfortunate the owner didn't leave any sheets for the sleeper couches so kids had to sleep on the imitation leather couches which wasn't comfortable as they were sticky and sweaty during the night, so we used the duvet available. The owner did bring the sheets 2 days later. There should be at least 2 sets of sheets and duvets as we were there for 12 days as there wasn't a washing machine I had to wash the sheets thankful for the tumble drier. The dustbin in the kitchen was far too small at least a 50L dustbin should be available Only 1 x black refuge bag was in the bin and 1 x black shopping back for refuse there should at least be 2 normal sizes refuse bag for rubbish. There was ample setting space which was great. There was an ant issue and no doom available I did indicate to the owner to purchase an ant trap which help with ant issues. Overall we had a fantastic time in Scottburgh. There also wasn't a cloth for cleaning the counters so had to resort to using the 2nd drying towel. No signage where the trails were to be parked fortunately as the parking was a decent size we managed to park the trailer next to the car but was a squeeze.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v Scott- en Cordiner-straat, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0373cf7616082091cc58ee287838ed6538cb221f84738f0cf6f7e41b1d079d7551559ebf3935c6045b31053bee8ad91348c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Corner of Scott and Cordiner Street Coral Sands 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.282116393931 30.756585001946
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem