+63
Selfsorg in Table View

Sea Breeze Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2026 tot 31 Aug 2026.
Prys sluit in
Surfers Corner
Die eenheid is nie toegerus vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Sea Spray
Die eenheid is nie toegerus vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Sunset - Dubbelkamer
Die eenheid is nie toegerus vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Huisreëls

Inklok is vanaf 15:00 en uitklok is om 10:00.
Die gastekamers bied slaapplek aan 2 gaste en is slegs vir betalende gaste. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Gaste moet asb. stiltetye respekteer. Geen harde musiek, partytjies, groepbesprekings word toegelaat nie.
Rook is verbode. Indien hierdie reël gebreek word sal dit tot 'n boete van R2000 lei.
Troeteldiere word nie toegelaat nie
Hou asb. die woonstel netjies en respekteer die verblyf.
Asblikke is buite rondom die verblyf beskikbaar.
Maak seker dat die verstenr en deure gesluit is wanneer die woonstel verlaat word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Crassula Road, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d2a30c134f791c60ad2f76a27f6f6217cbf09e21ac06e2d4084ff313b7e97d4184dd4b2f7d66e0758f585b2d043ce4d7e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 36 Crassula Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.820823 18.484745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang