LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Cottage | LekkeSlaap
+18

Sea Cottage

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Sea Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Monette F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monette F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi met goeie ligging.

Wat 'n wonderlike strandhuis! Die huis het baie sekuriteit met 'n wag wat oor naweke patrolleer. Ons het met tye onrustig gevoel maar dit is a.g.v. die huidige hoë misdaad in Suid Afrika en nie a.g.v. te min sekuriteit in en om die woning nie.

Sea Cottage's terugvoer

Thank you for your review. We look forward to your return to our little piece of beach heaven!

Sea Cottage
Anita B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Gesin met klein kinders

Aangenaam. Ons het dit baie geniet!

Vriendelike mense. Goed toegeruste huis. Goeie ligging!

Abdulla M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdulla M
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Very relaxing, comfortable.

Celesté B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté B
Gesin met klein kinders

Perfect beach getaway.

Beautiful & comfortable sea cottage with excellent service, beach access and everything the family would need for a memorable holiday!

Pretty Z - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pretty Z
Gesin met klein kinders

Beautiful accommodation and assistance provided. We thoroughly enjoyed the facilities. The drive was worth it.

Accommodation was very clean. The kitchen is exceptionally well equipped with detergents, crockery, cutlery, glassware etc. The dishwasher, washing and drying machine, make it very convenient to not go home and have loads of washing to do.

Paul R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Gesin met tieners

Uitstekend.

Fantastiese, luukse strandhuis wat goed toegerus en troeteldiervriendelik is. Uiters gasvrye gashere. Sal teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Outstanding.

Fantastic upmarket, well-equipped and immaculate beach house that is pet friendly. Extremely hospitable hosts. Will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lani S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani S
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Vandat jy die bespreking doen, regdeur doen Lesley en Kevin verskriklik baie moeite om alles perfek te laat verloop. Hulle het net mooi aan alles gedink! Vir kliëntediens kry hul 6 sterre. Tot die honde het hulle eie beddens gekry. Alles in die huis is splinternuut, skoon en pragtig. Bederf jouself en gaan kuier by Sea Cottage.

Sea Cottage's terugvoer

Wow! Lani, thank you for your stunning review. We look forward to your next visit.
Warm regards,
Kevin & Lesley

Sea Cottage
Ruan J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a spectacular holiday at Sea Cottage, will be back!

Our holiday at Sea Cottage was perfect! A beautiful and clean home. Equipped with everything one could need. My children thoroughly enjoyed the swimming pool and especially enjoyed the swing that Kevin put up for them. Owners, Kevin and Lesley gave amazing service. Will recommend Sea Cottage to all friends and family.

Sea Cottage's terugvoer

Thank you for the wonderful review. We look forward to your next visit.

Warm regards
Kevin and Lesley

Sea Cottage
Deanne P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne P
Gesin met klein kinders

Beautiful house with direct access to the Blue Flag Status beach.

Kevin and Les have provided a tastefully decorated beach home with all the required amenities and more. A sea-view and direct access onto the swimming beaches and access to two tidal pools, makes this the perfect location. Sleep to the sound of the waves and awake to a view of the dolphins up for an early morning play in the waves. We'll be back!

Sea Cottage's terugvoer

Wow, Deanne. Many thanks for the great review. Hope to see you and your family soon. Warm regards, Kevin and Lesley.

Sea Cottage
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-weg 2, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ifBihHgMexg2bC2kStqeSkLfHDa7BgTVIPwr8WPfCTADwhhm8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 2 Fiddlewood Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.678019942955 30.507343469906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!