Dwarskersbos  Akkommodasie by Sea-Esta | LekkeSlaap
+80

Sea-Esta

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gietenmelksfonteinstraat 15, Kersbosstrand, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R980 R686 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea-Esta bied gerieflike selfsorgverblyf met uitstekende dekor, warm gasvryheid en vriendelike diens, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Sea-Esta is in Dwarskersbos, naby die strand geleë.

Sea-Esta bied verblyf in 2 stylvol versierde selfsorg-eenhede wat elkeen 2 volwassenes kan akkommodeer.

Mermaid 1 het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n kombuisie en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die eenhede maak van 'n gemeenskaplike buitebraai gebruik.

Mermaid 2 het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n kombuisie en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die eenhede het gedeelde gebruik van 'n gemeenskaplike braai-area buite.

Spar is 10 km vanaf Dwarskersbos en Emmertjie bied heerlike kos. Dwarskersbos het 1 winkel en 1 restaurant. Port Owen en Velddrif is ongeveer 10 minute se ry van hier af en het 'n paar ongelooflike restaurante om van te kies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Sea-Esta
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Gietenmelksfonteinstraat 15, Kersbosstrand, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-Esta het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R980
Vanaf R686
per nag (plek vir 4)
was R980
Vanaf R686
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gietenmelksfonteinstraat 15, Kersbosstrand, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOcZ755EeT9OanM49TNz88IVPna7YogzNYOn2g3n4OtfyXAIWQy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R980, nou Vanaf R686  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 15 Gietenmelksfontein Street Kersbosstrand, Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.68762552818 18.242554869524
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za