Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-esta Coastal Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Logie-rylaan 11, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea-esta Coastal Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Berea van Amanzimtoti. Dit is naby Amanzimtoti se hoofstrand. Die gastekothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort en bad. 'n Enkelslaapbank is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf en 'n aparte wyn- en koffiekroeg toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n TV met Netflix en YouTube. Die kothuis het ook WiFi.

Die swembad op die perseel is beskikbaar vir gaste se gebruik en gaste het ook toegang tot 2 onderdakparkeerplekke en 'n aparte ingang.

Die kothuis is troeteldiervriendelik en gaste is welkom om troeteldiere saam te bring mits dit vooraf so gereël is.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea-esta Coastal Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sea-esta Coastal Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Otto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Logie-rylaan 11, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea-esta Coastal Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Logie-rylaan 11, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA089dd049cf76a8eb4205ea79ade3416b55c3d6decdb545c24d6a6bd17069d18b14cfa727c171ef204b52bd0a4c49a11aa10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 11 Logie Drive Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.047039052135 30.882946124289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem