Sea Glass Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moodielaan 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sea Glass Guest House is 1 km vanaf Scottsburgh se hoofstraat geleë, 'n area wat bekend is vir sy strande, duik, bootvaarte, watersport en natuurparke. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat wil vakansie hou ver van die stadsgedruis.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste drie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is 'n sitarea, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n kluis en 'n satelliet-TV. Daar is onlangs 'n omsetter geïnstalleer, en dus sal gaste nie beurtkrag ervaar nie.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n plonspoel, braai-area en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om aktiwiteite te geniet soos 'n klein wildkyk, wat oorloop vanaf die CG Crookes Natuurreservaat, voëlkyk en die fantastiese see-uitsig.
Aktiwiteite in die omgewing sluit duik by Suid-Afrika se voorste duikplek, die Aliwal Shoal in, fietsry, swem, wildkyk, bergfietsry en hengel in.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Glass Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 8
Ligging
- Moodielaan 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Glass Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Freeland park Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moodielaan 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom