8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 14 Charlie van Breda Drive, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Jewel is in die kusdorpie Pearly Beach met sy lang dele sandstrande geleë. Die huis bied wonderlike uitsigte oor die see en is 'n ideale bestemming vir gesinne met jong kinders.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers met 'n gastetoilet. Die huis is geskik vir 6 volwassenes met 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed.
Die ruim leefareas is gerieflik gemeubileer en beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n binnebraai-area. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n oond en 'n stoof. Die eenheid het ook DSTV en WiFi.
Gaste kan hul dae spandeer om hierdie bekoorlike dorpie te verken deur die talle strande en restaurante in die omliggende area te besoek. Hermanus is ook net 'n entjie se ry weg en is 'n ideale plek om walviskyk te doen.
Gaste kan walviskyk gedurende die walvisseisoen.
Die huis het 'n omskakelaar en die ligte, TV en WiFi werk tydens beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Charlie van Breda Drive, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Jewel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Charlie van Breda Drive, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang