Sea Kaya

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Kaya is 50 m van die wêreldbekende branderplankry-strand in Jeffreysbaai af en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 11 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en daar is 'n buitestort met warmwater.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig sal hê vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 3 yskaste - ideaal vir langtermynverblyf. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul etes kan geniet.

Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Daar is 'n onderdakbraaiplek waar gaste etes kan voorberei.

Die huis het 'n moderne alarmstelsel en gewapende reaksie vir ekstra sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Kaya sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Kaya gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 060 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false