Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Lä Vië

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Juliana C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker naweek, baie skoon en alles beskikbaar wat mens nodig het. We had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Sea Lä Vië
Hi Juliana Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê.

Quintin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Peaceful. We had a lovely, peaceful weekend. The host was accommodating to our arrival time and was always available on the phone when we needed to find something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
Sea Lä Vië
Hi Quintin Thank you so much for your positive feedback. It was a pleasure to accommodate you.

Marilette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Lekker gebly. Ons het lekker gebly. Die familie-eenheid is lekker ruim en baie netjies. Al wat 'n bietjie gepla het, is dat die eenheid aan die hoofhuis vas is en slegs deur 'n veiligheidshek geskei is. En as 'n gesin met klein kinders voel mens soms bietjie ongemaklik dat die kinders se hard praat en speel die mense in die huis pla. Sal voorstel dat die eienaar dalk 'n deur daar bysit vir ekstra privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
Sea Lä Vië
Ek is baie jammer dat dit 'n ongemak veroorsaak het. Ek het wel aan julle genoem dat ons eenheid nog splinternuut is en dat daar nog heelwat veranderinge en verbeterings gedoen moet word. Ons is besig om 'n deur onder en bo in te sit. Wil ook net sê die eenheid is heelwat klankdig. Baie dankie dat julle ons uitgekies het, met julle besoek in Boknes en sien uit na julle volgende besoek. Sea Lä Vié Groete

Nico S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Was lekker gewees. Ja, was lekker gewees. Daar is 'n paar goedjies wat hulle kan verbeter. In die huis en woonstel kort daar bedlampies. Woonstel se toilet ring was gebroke. By die braai kort daar gereedskap soos 'n tang, grafie, toeknyp rooster.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
Sea Lä Vië
Beste Nico Baie dankie vir die terugvoer. Ek het wel vir jou gevra om te kyk wat jul nog nodig het as jul die inventarislys deurgaan, of daar enigiets is wat jul nodig het. Omdat gereedskap baie vinnig roes by die see, bere ons dit in die gereedskapkamer om dit higiénies en skoon te hou. (Waarvan ek vir jou 'n sleutel gegee het). Jy het wel 'n tang gevra wat ek dadelik verskaf het. Maar sal jou voorstel in ag geneem. Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fred Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaihoek-straat 477, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8047f26d84175b83e5cb1375af32badaa553c60e257a3396bcb39c0eb58d6ed59af367f58212cd142529d75429248212b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 477 Kwaaihoek Street Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.734166119141 26.575142008742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang