7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 477 Kwaaihoek Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Lä Vië skuil in die kusdorpie Boknesstrand en bied 'n heerlike wegbreek naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede.
Daar is slaapplek vir 7 gaste in die hoofhuis en die kothuis.
Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp, insluitend 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n slim-TV.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea vir 2, 2 gemakstoele en 'n TV teen die muur.
Gratis WiFi word voorsien. Buite is daar braaigeriewe, 'n lapa en 'n swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Met 'n rits restaurante en winkelsentrums naby en Stilwaters-strand stapafstand ver, is Sea Lä Vië perfek vir 'n onvergeetlike wegbreek by die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 477 Kwaaihoek Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Lä Vië het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
477 Kwaaihoek Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang