+26

Sea La Vie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Mullet Crescent, Groenvallei, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea La Vie is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Groenvallei, Sedgefield. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie oulike dorpie in die Tuinroete kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elk van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, almal met toegang tot hul eie en suite-badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer se en suite-badkamers is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die derde slaapkamer se en suite-badkamer 'n stort het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon, 'n patio en braaigeriewe geniet. Veilige parkering en sonpanele is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Myoli-strand ongeveer 3 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Wild Oats Community Farmer’s Market, die Mosaic Market en die SANParks Rondevlei Bird Hide. Naburige dorpe soos Knysna, Wilderness en George is maklik bereikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 4 Mullet Crescent, Groenvallei, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Mullet Crescent, Groenvallei, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb507d385fe7dd472564b3f7e7f3ca5836a8462146b74d652e89a862a1821110964b9e0fad4300a685ed584a069dc8f157085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 Mullet Crescent Groenvallei 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.02309856424 22.827273242329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang