Sea la Vie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea la Vie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in die kusdorpie, Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankbestemming bied ongerepte strande vol skulpies, uitstekende branderplankgolwe en besienswaardighede wat so eie aan 'n klein dorpie is.

Dié pragtige woonstel front na die see en bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank, en die tweede slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers in die eenheid wat 'n bad of 'n stort het.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n TV en lei na 'n toe balkon met 'n braai-area, 'n etenstafel en 'n lieflike see-uitsig. Daar is ook gratis WiFi.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea la Vie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea La Vie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za