6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 21 Sea View Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea La Vie is 'n selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat wil ontspan en die see-uitsigte geniet. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë, stapafstand van die strand af en op 'n lekker dag voltooi Tafelberg die prentjie.
Dit is sowat 2,5 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede, asook heelwat doendinge om gaste besig te hou.
Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n tweede, aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke sowel as strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. DStv en WiFi word voorsien.
Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf en gaste het 'n keuse van 'n see-uitsig of 'n uitsig oor die koppie met die pragtige Weskus-fynbos. Daar is 'n swembad naby die braai-area beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 21 Sea View Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Sea View Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang