Sea Lily on Golden Mile
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 240 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Lily on Golden Mile is 'n ruim vakansiehuis in Britannica Heights, St. Helenabaai. Dit is die perfekte verblyf vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende en is stapafstand vanaf die strand.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n buite-onthaalarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel. Daar is 'n swembad met sonstoele. Gaste kan ook 'n buitestort geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 145
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 240 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
240 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang