Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Notes Accommodation

Selfsorg
Oyster
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oyster is 'n knus gastekamer wat slaapplek aan 2 gaste bied en oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet beskik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met Openview-kanale en Netflix, en 'n aparte sonkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skuifdeur lei na 'n houtdek met sitplek en 'n uitsig oor die see. 'n Weber-braai is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaweed-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 635
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Seaweed is 'n knus selfsorg-eenheid wat slaapplek aan 4 gaste bied en oor 2 en suite-slaapkamers beskik. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 2 storte en 'n bad, en alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid spog ook met 'n houtdek met sitplek en 'n uitsig oor die see. 'n Weber-braai is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 9, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee8a979f306ce2fe8d13a478a81c856192a6b866cb453e8a72d8beb3eec2683fbc911f1de39511898553062a3ca470447fb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 9 Elizabeth Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010315714417 25.34699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem