+32
Selfsorg in Sea Park

Sea Park Holi-Stay - 2on1stAve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis bied selfsorgverblyf en gaste moet hul eie skoonmaakmiddels, toiletpapier, toiletware, handdoeke en kruideniersware saambring.

Rook is streng verbode en dit sluit vape, Hubbly Bubbly en wierook in.
Gaste mag wel buite rook, maar die sigaretstompies moet in die asbakkies wat op die stoep voorsien word gegooi word.
Moet asb. nie enige brandskade of skade aanrig nie.

Geen dwelms of onwettige aktiwiteite word op die perseel toegelaat nie.

Troeteldiere word onder geen omstandighede op die perseel toegelaat nie.

Kinders onder 18 jaar oud moet te alle tye onder volwasse toesig wees.

Gaste moet asb. nie die kombuis se potte, panne, kookgerei of eetgerei op die braaivleisvuur gebruik nie. Indien enige items as gevolg daarvan beskadig word, sal dit vervang moet word. Braaitoebehore word spesifiek vir gebruik by die braai in die kombuis voorsien.

Partytjies en vieringe word slegs met spesiale reëling toegelaat en is onderhewig aan 'n ekstra sekuriteitsdeposito wat saam met die bespreking betaal moet word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 11)
Bespreek

2 1st Avenue, Sea Park, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ca04333d4e8518611c3d9fa8a0c0697569a87eec76df6585b9db1abffaf10b4a0f6ddc237b90d891a06cbfeacf5960c7642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 11 mense 2 1st Avenue Sea Park 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.697959 30.491286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang