Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-renity Holiday Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Sea-renity Holiday Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stephanie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ample room, immaculate, and fully furnished. A haven for families with dogs.

This wonderful apartment offers abundant space, ideal for a family of four. It's impeccably clean and thoughtfully equipped. Our stay was thoroughly enjoyable, and we're certain to reserve and stay there again on our next coastal trip. Chantelle epitomised the role of an impeccable host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Dear Stephanie, thank you for choosing Sea-renity for your getaway and for taking the time to give us the positive feedback. It was a pleasure to welcome and host you with your beautiful doggies. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards Johan and Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Deidre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, home from home akkommodasie.

Netjiese, skoon akkommodasie. 'n Eenheid wat user friendly is en alles in 'n werkende toestand. Die gasvrou is fantasties en gee om vir haar gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Deidre, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit

Sea-renity Holiday Apartment
Darryn H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die fasiliteite is uitstekend en Chantelle het uit haar pad gegaan om ons te akkommondeer. Een van die beste plekke wat ons nog gebly het. Hoogs aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Darryn, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit

Sea-renity Holiday Apartment
Jan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met vriende

Netjies, mooi, ontspannend.

Uitstekende waarde vir geld, lekker omgewing en pragtige eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Jan, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Chanell F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie netjies en mooi. Naby aan alles. Johan en Chantelle is baie vriendelik en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Chanell, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Christa S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal en beslis die moeite werd.

Die eienaars het werklik aan die fynste detail gedink om die vakansieganger se lewe maklik te maak. Baie gerieflik en werklik binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Christa, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle

Sea-renity Holiday Apartment
Selma T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma T

Ons is vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies en mooi.

Baie dankie vir die gasvryheid en die goeie kommunikasie! Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Selma, Baie dankie dat julle ons gekies het, om die wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle

Sea-renity Holiday Apartment
Anneline B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Lovely Sea Rental Appartment

One of the cleanest appartments, very friendly owners. Defenatly recommended to anyone going to Salt Rock.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Anneline,
Baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle du Toit.

Sea-renity Holiday Apartment
Chinelle G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chinelle G
Gesin met tieners

10 sterre werd!

As ek meer as 5 sterre vir hierdie akkommodasie kon gee, sou ek! Alles is van die hoogste gehalte. Die diens, die netheid, ligging en privaatheid van die eenheid - alles is daarop gemik om te verseker dat jy 'n ontspanne, gerieflike vakansie kan geniet. Johan en Chantelle gaan uit hulle pad om die perfekte gashere te wees. Ons het veral die welkom geskenkie (ook vir ons dierekind!) baie waardeer. Ek kan Sea-Renity met 'n geruste hart aanbeveel. Dis die klein dingetjies wat verseker dat ons weer sal terugkom. Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek - ons sien julle binnerkort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Chinelle, Baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die wegbreek deur te bring. Ons is so bly julle het die tyd hier by ons geniet het. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle du Toit.

Sea-renity Holiday Apartment
Vernon K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar lekker.

Dankie Chantele dat jy vir ons gewag het. Jy is 'n wonderlike gasvrou en julle plekkie is pragtig. Dit het alles en nog meer as wat 'n mens nodig het. Nie eens te praat van ons hondekinders wat dit net so geniet het. Die weer het mooi saam gespeel en ons kon die swembad ook baie geniet. Nogmaals dankie, ons sal definitief weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Vernon,
Baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom saam die hondekinders.
Groete
Johan en Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Freddie G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very lovely stay.

The hosts were friendly and the accommodation was very nice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly.

Die gashere was vriendelik en die verblyf was baie nice.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Dear Freddie, thank you for choosing Sea-renity for your weekend getaway and for taking the time to give us positive feedback. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future.

Regards
Johan and Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Dorothy T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, clean and comfortable accommodation.

We thoroughly enjoyed our stay, the unit is neat, clean, and well appointed. The hosts are friendly, and Salt Rock is a wonderful holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Dear Dorothy, thank you for choosing Sea-renity once again and for taking the time to give us positive feedback. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future.

Regards
Johan and Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Chantell C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie om te ontspan in luuksheid.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die huisie is luuks en toegerus met al wat 'n mens benodig. Groot en ruim leefareas. Baie naby aan die swemstrand en in 'n veilige area. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly vir ons volgende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Chantell,
Baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die vakansie tyd deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Johan en Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Mel H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel H
Gesin met tieners

Fantasties, waarde vir geld!

Ons 5 dae verblyf hier was fantasies lekker. Chantelle en Johan het ons vriendelik verwelkom. Pragtige mense wat hul kliënte se belange op die hart dra. Die Nederburg wyn en Lindt sjokolade geskenk was 'n groot verrassing! Die eenheid was skoon en netjies. Alles modern. Aandag is gegee aan detail. Genoeg hangers in die kaste, ekstra Dove boksie seep in die badkamers, skottelgoedseep en asbliksakke, koffie, tee, suiker, melk beskikbaar voordat jy moet gaan inkopies doen. Nataniël Potte en Panne wat maklik skoonmaak. Beddegoed en linne was van hoë gehalte. Die see-uitsig vanaf die hoof slaapkamer was pragtig. Ons het die swembad en buitestort baie geniet. Die patio is ook heerlik om buite te sit en te kuier. Salt Rock se swemstrand was stapafstand weg. Inkopiewinkels was 2 km naby. As jy van privaatheid hou soos ons, is die plekkie vir jou. Ons sal beslis in die toekoms weer by Sea-renity bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Mel, dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die tyd as 'n gesin deur te bring. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer en komplimente vir ons te gee. Ons is bly dat julle die vakansie geniet het en dat die welkom geskenk n lekker verassing was. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms. Groete, Johan en Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Dorothy T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, neat and well appointed unit.

We loved our stay at Sea-renity. The unit is well appointed, neat and clean. The owners are friendly and helpful. Will definitely book to stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Dear Dorothy,

It was great to meet you. Thank you for choosing Sea-renity and for taking the time to give us the positive feedback. We look forward to welcoming you back in the near future.

Regards,
Johan and Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Ryan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Gesin met klein kinders

It was spacious and perfect.

We stayed for a long weekend for the Warrior Race but would really like to come back again, as it is ideally situated close to Salt Rock beach and is the owners are extremely friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Dear Ryan, it was great to meet your family. Thank you for choosing Sea-renity and for taking the time to give us the positive feedback. We look forward to welcome you back in the near future. Regards, Johan and Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Christo Y - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo Y
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Die verblyf was baie netjies skoon. Die fasiliteite is alles wat mens moontlik nodig kan hê. Die sekuriteit is baie goed en voel heeltyd veilig. Genoeg spasie vir gemaklike verblyf. Die eienaar is ook baie besorg en vriendelik sonder om besoekers se privaatheid te betree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Christo, baie dankie dat julle Sea-renity gekies het, om die tyd as 'n gesin deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Mervin G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mervin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik!

Ons is gasvry ontvang, alles was netjies en goed toegerus. Pragtige plek. Rustige omgewing, loopafstand van die swemstrand af. Dit was 'n pluspunt dat hul diere vriendelik is, ruim genoeg met 'n grasperk. Sal definitief terug wees en vir amal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Mervin,

Baie dankie dat julle Sea-renity Vakansie Eenheid gekies het om julle vakansie te spandeer, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle en die hondjies binnekort weer terug te verwelkom.

Groete,
Johan en Chantelle

Sea-renity Holiday Apartment
Glyn T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glyn T
Gesin met klein kinders

Lekker plek, stapafstand van die strand.

Ons het baie lekker by Sea-renity Holiday Apartment gebly. Mooi skoon plek met 'n buite braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Beste Glyn, baie dankie dat julle Sea-renity Vakansie Eenheid gekies het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle.

Sea-renity Holiday Apartment
Gaby L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaby L

Fantastic location, wonderful host!

Chantelle is a wonderful, informative and helpful host. The kitchen is thoughtfully equipped for holiday cooking. The outside living area is private and spacious, making this very pet friendly for our dogs. We loved the outdoor shower to clean off beach sand and the little pool. Salt Rock beach is round the corner, and we could have walked to nearby restaurants. Our family loved our stay here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-renity Holiday Apartment se terugvoer

Dear Gaby, thank you for choosing Sea-renity Holiday Apartment as your family vacation spot. We enjoyed meeting your family as well as the doggies. Thank you for taking the time to give us the positive feedback. We look forward to welcome you back in the near future. Regards Johan & Chantelle

Sea-renity Holiday Apartment
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fairway-rylaan 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a23fa95e3497aebf75e341a31d822a404a28ce5f3a2306382f8d5f81e57c96c539f889d3c56e96629c011e7a560a53c8f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 11 Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.50439 31.23449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem