6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Schoongezicht Country Estate, Piesang Valley, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Rose View het sy eie privaat ingang en is geleë in Schoongezicht Country Estate, Plettenbergbaai. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek vir 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte bed, en die derde het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en stoele, 'n paar leesboeke, sowel as 'n etenstafel en stoele. Die ingeslote patio bevat 'n rusbank, gemaklike stoele en tafels. WiFi-toegang word ook voorsien. Deur die groot glasskuifdeure is daar 'n buitepatio met 'n tafel, 'n braai en pragtige uitsigte oor die see en vallei.
Die landgoed is naby die hoofstrande van Plettenbergbaai geleë en bied houtpaadjies wat gaste deur ongerepte inheemse woude en ruigtes neem. Aktiwiteite in die omgewing sluit in watersport, visvang, voëlkyk, stap, fietsry en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Beth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Schoongezicht Country Estate, Piesang Valley, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Rose View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Schoongezicht Country Estate, Piesang Valley, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang