Sea Shack
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic Shores Estate, Kelkiewyn-singel 31, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Shack is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel net 'n entjie vanaf die strand wat op Atlantic Shores Estate in Velddrif geleë is. Dit is die ideale plek vir 'n ontspanne vakansie.
Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix, etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea lei na onderdakbraaigeriewe op die stoep. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die area bied 'n verskeie besienswaardighede, soos die Weskus Nasionale Park, Paternoster, Hopefield en Langebaan. Die woonstel is ook net 2 km se ry vanaf plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Atlantic Shores Estate, Kelkiewyn-singel 31, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Shack het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic Shores Estate, Kelkiewyn-singel 31, Velddrif, 7365, Wes-Kaap