Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Shell @ Mitford Hotel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jomarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Sea Shell @ Mitford Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sharon W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sharon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor and overpriced, considering the quality.

The location is good with a great sea view. I think it is expensive for what you are getting. 1) There were no hand towels, and the bath towels were very small. 2) The patio/balcony area was dirty and obviously wasn't cleaned. 3) The hand basin in the bathroom leaks and doesn't hold water. 4) The shower head is damaged and sprays onto the wall tiles. 5) The shower and bathroom are generally in very poor condition and need an upgrade. 6) The brown panels behind the bed and sofa against the wall look tatty and need replacing. 7) The dining table chairs need repair; the chair backs are all loose, and this could be dangerous if they come off. 8) The duvet is old and very thin due to constant use, and it needs replacing. The pillows were also very hard. 9) Overpriced considering the condition of the unit. It needs to be upgraded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Albert W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Lekker gebly. DSTV het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Ek dink wel die badkamer kan verbeter word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Relaxing and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Morgs en Mitford sal ons weer sien.

Lekker gebly in eenheid met alles wat jy benodig en vriendelike gasvrou. Seep by die wasbak en stort, asook 'n bietjie melk, koffie en suiker, sou 'n welkome afronding wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Het goed gerus en die uitsig is awesome. Sal weer daar kuier.

Morganbaai is 'n baie mooi plek met vriendlike mense en baie om te doen. Sea Shell @ Mitford is 'n lekker plek met die mooiste ligging en uitsig oor die see en die kranse. Ek en my vroutjie het lekker gerus en gekuier. Sal weer kom kuier. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer

Baie dankie Rudolph vir julle dierbare terugvoer en mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle enige tyd terug te verwelkom! Seashell bestuur.

Sea Shell @ Mitford Hotel
Sonja H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Nader aan die see kan jy nie wees nie.

Ons het die balkon met braai en dagbed baie geniet. Die woonstel is ontspanne. Glad geen pretensie. Baie goed toegerus. Ons het alles gehad wat nodig was. Dit was heerlik. Dankie. Sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer

Baie, baie dankie Sonja vir julle mooi woorde. Ons is so bly julle het julle vakansie so geniet en ons sien baie uit om julle weer te sien!

Sea Shell @ Mitford Hotel
Ettiene M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasies, wou langer bly.

Alles was puik, eienaar was puik en Chantelle, ek sal altyd terug aan. Kan nie vir beter gevra het nie, net wat ek nodig gehad het, ek kon ook alles kry op morgensbaai wat ek nodig het, die gemeenskap uitstaande vriendelik, dit was 'n puik plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer

Ettiene, dit was 'n voorreg om jullle hier te he. Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en ons sien uit om julle weer te sien.

Sea Shell @ Mitford Hotel
Hein V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale rusvakansie.

Puik ligging. Mooiste see-uitsig. Naby swemstrand. Baie staproetes. Lekker braaiplek op die balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer

Baie dankie Hein. Ons is so bly julle het 'n lekker vakansie gehad en sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Jomarie Kromberg, eienaar.

Sea Shell @ Mitford Hotel
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15, Mitford Hotel, Kusweg 14, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604baf9fbbd8d703ef0037df315acaa4fd585164ee0c91381bd5d53f350e721732fc0fe6fc8f85dc6158a943e58bcd16edef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Unit 15, Mitford Hotel 14 Beach Road 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.7110628 28.3386499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem