LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Spray | LekkeSlaap
+15

Sea Spray

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ellcock Rd, , Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 0
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sea Spray is in ’n stil doodloopstraat in Warner Beach aan die suidelike grens van Durban se metropool geleë. Die woonstel is in ’n tropiese tuin met direkte toegang tot die strand. Verblyf word gebied in 3 B&B-eenhede wat oor die see uitkyk en 1 selfsorg-eenheid sonder ’n see-uitsig.

Sea Spray word hoogs aanbeveel deur die AA, wat die instansie jaarliks besoek om te verseker dat hoë kwaliteit-verblyf gehandhaaf word. Alle B&B's beskik oor lugversorging, groot LED TV's, yskassies met voorraad, mikrogolfoonde, eetgerei en breekware. Gaste kan aan die slaap gesus word met die geluid van die see in die agtergrond, hier is geen verkeer nie.

Alle eenhede het aparte ingange.

Daar is veilige, onderdakparkeerplek op die perseel. Gaste sal verseker ’n heerlike tyd hê met die gasvryheid van die personeel en die goed versorgde perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 103 resensies vir Sea Spray
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 31 Ellcock Rd, , Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ellcock Rd, , Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2OWUxYjdmLTVjZGYtNGQ1NS04ZDQ1LTI5YzlmZDI4ZTcyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 103 5 1 5 31 Ellcock Rd Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.091075 30.862422
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!