+26

Sea Spray A308

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marine Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Spray A308 is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Table View. Dit bied 'n panoramiese uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond, wat dit ideaal vir kuswegbreek maak.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele, wat dit ideaal maak om die Atlantiese-uitsig te geniet. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad met sonstoele en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Naomi J
Gesin met tieners
5.0
Lovely. Clean and neat. Lovely view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Elzabe H
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig op die baai. Netjiese skoon plekkie.
Mrt 2025
Maria C
5.0
Dit was heerlik! Ons het heerlik gebly. Die plek was pragtig met alles wat ons nodig gehad het of wat ons wil hê. 180 ° uitsig oor die see. Robben Eil...
Sien meer
Okt 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Bleddie lekker. Baie dankie vir 'n lekker, rustige kuiertjie. Vriendelike ontvangs, rustige tydjie daar gehad.
Mei 2024
Ida N
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies! Wou nie huistoe nie! Maklik ingeboek, baie vriendelike gasheer. Die uitsig is asemrowend! Sal ons beslis weer sien!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Marine Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Spray A308 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marine Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf72cc63989c6a2bd4c525dd072ece8019533d0c2a7d766d78dbe1b4bf49318d3245fc7e559102638e28e945e90fd8694db8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 1 Marine Drive Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.823516172079 18.478935977963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang