LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Spray B403 by CTHA | LekkeSlaap
+31

Sea Spray B403 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 4, Table View, Kaapstad, 7449, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 720 R1 118 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Spray B403 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is reg oorkant die pad van Bloubergstrandfront.

Dié woonstel is op die vyfde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, keramiekstoof, elektriese stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, strykyster en strykplank.

Die leefarea langs die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n TV. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met gasbraaaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike braai-area en 'n verhitte buitelugswembad wat 'n uitsig oor die see en op die berg bied. Daar is 'n hysbak en veilige parkeerplek.

Die kompleks is naby restaurante, kroeë en winkels. Dit is 17 km vanaf Kaapstad se middestad en ongeveer 29 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Let asb. dat daar tans opknappingswerk aan die buitekant van die gebou gedoen word. Ons vra by voorbaat vir enige ongerief om verskoning.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Spray B403 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marinerylaan 4, Table View, Kaapstad, 7449, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 720
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 4)
was R1 720
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 4, Table View, Kaapstad, 7449, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dKr2MkorfXYWk1gCJGZkLvW5D5VGfbWs8AzToRxCfn4YltsIC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 720, nou Vanaf R1 118  per nag (plek vir 4) 4 Marine Drive Table View 7449 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.82424 18.47852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!