LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46
Selfsorg in Bloubergrant

Sea Spray C101

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rienie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Ongelofelik, jy kon heeldag die see hoor, ruik en voel. Alles was perfek en Cecilia, ons agent, was amazing! En heeltyd beskikbaar. Enigste downside was dat dit baie ver was van die hoofhek af vir besoekers, en natuurlik die twee stelle trappe vir ouer of siek mense. Nietemin was dit onvergeetlik en die uitsig op die see en Tafelberg heeldag het dit besonders gemaak. Die skuifdeure na die patio uit elke kamer was ook 'n diep lekkerte. Ons kon tot die Bokke rugby toets kyk, want daar was DStv! Daar was oor genoeg kombuisitems sodat mens gemaklik kon kosmaak sonder om iets te moes gaan koop. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host Agents
Sea Spray C101
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, Rienie! Ons is verheug om te hoor dat julle so ’n onvergeetlike verblyf gehad het en die ongelooflike uitsigte oor die see en Tafelberg, asook die patio en goed toegeruste kombuis, ten volle kon geniet. Dit is veral lekker om te hoor dat Cecilia julle so goed bygestaan het en altyd beskikbaar was – ons sal beslis julle mooi woorde aan haar oordra! Ons waardeer ook julle terugvoer rakende die afstand vanaf die hoofhek en die trappe, veral vir ouer persone of gaste met beperkte mobiliteit. Ons is baie bly dat julle selfs die Bokke kon kyk en alles gehad het wat nodig was vir ’n gemaklike verblyf! Baie dankie vir julle ondersteuning, en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Frederick P
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Pragtag. Mooi, skoon, pragtige uitsig en modern, sal definitief weer daar bly, die plekkie is uitstekend ingerig, het alles wat jy nodig het in die hartjie van Blouberg Strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host Agents
Sea Spray C101
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Dit is heerlik om te hoor dat julle die netheid, moderne geriewe en pragtige uitsig geniet het. Ons is veral bly dat die woonstel alles gebied het wat julle nodig gehad het vir ’n gemaklike verblyf in die hartjie van Bloubergstrand. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom!

Hendrik B
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Ons sal weer gaan. Baie lekker ligging, veilig en nie te ver van alles wat mens in die Kaap wil doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host Agents
Sea Spray C101
Hendrik, we are delighted to hear that you enjoyed the location and found it safe and conveniently situated for exploring Cape Town and all it has to offer. It is especially wonderful to know that you would choose to visit again. We truly appreciate your feedback and look forward to welcoming you back in the future.

Naas D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2026

Lekker. Dit is 'n baie lekker plek. Die straat voor het net baie verkeer wat bietjie pla, maar nie te erg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Host Agents
Sea Spray C101
Thank you for your lovely feedback, Naas! We're glad to hear that you enjoyed your stay. We understand that traffic noise can occasionally be a little disruptive, as the property is situated along the beachfront near a main road, as indicated in the listing. We're glad this did not significantly affect your overall experience. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon!

Sune V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld met 'n ongelooflike uitsig! Die huis is pragtig met alles wat jy nodig het. Ons kon nie vir 'n beter uitsig of ligging gevra het nie. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host Agents
Sea Spray C101
Thank you for your wonderful review. We’re delighted to hear that you found the house beautiful, well-equipped, and perfectly located with such an incredible view. It’s also great to know that the host made your stay even more enjoyable with their friendliness and helpfulness. We hope to welcome you back again in the future!

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Agents Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 842

Op LekkeSlaap 17 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R2 568
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 568
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 568
per nag, vir 6 mense
Bespreek

1 Athens Road, Unit C101 Sea Spray, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe98921feb4753ab13d3a446139cb75c830e95eba8f0199473be2b02a3d3046b1eef0d0de4c0c593efef9890aa8e507c51c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 568 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 1 Athens Road Unit C101 Sea Spray 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.825268229543 18.479183614254