LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Selfsorg in Kleinmond

Sea Studio



8 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 83 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Studio is 'n mooi selfsorghuis in Kleinmond wat deel is van Suid-Afrika se Walviskus. Die huis is 900 m van die hoofstrand af.

Die huis is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en twee oopplan-kombuise, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed, geskik vir 2 kinders. Beide badkamers het 'n bad en 'n stort. Een toilet is apart.

Die kombuis is met 'n Smeg gasstoof en oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolf, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, ketel, skottelgoedwasser en ysmasjien toegerus. daar is ook 'n splinternuwe LG wasmasjien-tuimeldroër-kombinasie. Gaste kan die see hoor vanuit die kombuis. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n platskerm-TV en 'n see-uitsig. Daar is onbeperkte WiFi met 'n slim-TV.

In die middel van die huis is daar 'n groot opelug-braai. Indien die weer nie braai toelaat nie kan gaste 'n glasie wyn voor die kaggel geniet of Netflix kyk. Hierdie verblyf het 'n omsetter wat krag aan die TV, WiFi en sommige van die ligte vir ten minste 4 uur voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Erna J
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Die verblyf het aan al my verwagtinge voldoen.
Sep 2026
Christoff J
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Gemaklik. Kwaai hoeveel woorde het ek nodig om die webblad gelukkig te maak. Baie lekker en gemaklik. Great dorp, mooi kus en strande, en min ...
Sien meer
Mei 2026
Roelien R
5.0
Een van die beste blyplekke in Kleinmond. Dit was 'n heerlike naweek. Die huis en die woonstel bly baie lekker en was toegerus met baie meer as wat on...
Sien meer
Mei 2026
Fouche L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, lekker gekry! Baie mooi, skoon en netjies. Alles wat mens wil hê, is daar. Goeie braaigeriewe (sonder dak maar in binnehof) uit die wind...
Sien meer
Mei 2026
Sharon R
Gesin met tieners
5.0
Lovely home, very relaxing. Very comfortable, home from home. Everything we needed was available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Erna J
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Heerlik! Die verblyf het aan al my verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Lekker. Gemaklik. Kwaai hoeveel woorde het ek nodig om die webblad gelukkig te maak. Baie lekker en gemaklik. Great dorp, mooi kus en strande, en min kadre ontvangers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Een van die beste blyplekke in Kleinmond. Dit was 'n heerlike naweek. Die huis en die woonstel bly baie lekker en was toegerus met baie meer as wat ons nodig gehad het, en dit was baie ruim. Beslis 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fouche L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker gebly, lekker gekry! Baie mooi, skoon en netjies. Alles wat mens wil hê, is daar. Goeie braaigeriewe (sonder dak maar in binnehof) uit die wind uit! Heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lovely home, very relaxing. Very comfortable, home from home. Everything we needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfect getaway — safe, clean, well equipped, great host communication. Sea Studio was just what we needed — safe, comfortable, and perfect for relaxing and having fun. Neat, well equipped, and beautifully kept, with clean, modern bathrooms. Excellent communication from the owner. Only note: the flat bathroom has no door. Highly recommended to anyone wanting a nice stay in Kleinmond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantastic. Amazing place, wonderful host. We had an amazing time with a toddler and dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Studio
Thanks so much, you left the place pristine, and it was such a pleasure to host you. More than welcome to return.

John H
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfect get away. Great location, well-equipped home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
Lang verblyf
4.4
Mei 2025

Veilig, gerieflik en skoon. Baie lekker huis, gerieflik en groot genoeg vir 'n redelike groep. Ons gesin het lekker gekuier hier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wesley T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ons kon die huis baie geniet en lekker instap anders. Ons het baie lekker gebly. Sal die blyplek beslis aanbeveel vir ander mense. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Sea Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450 per bespreking

Die verblyf het 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.

Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 8)
Bespreek

83 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc70a8347426f62fa36169af7a9dfb4ee0daa91c0dc3a7b3cc151a420f14a19d75da9ef2dd5cff1aa60594b7aa342cdc1b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 8) 23 5 1 5 83 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343245 19.026821
Soek in 'n groter streek