6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Upper Cross Street, 18 Villa Philippe, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea View 18 is 'n selfsorgwoonstel in Mosselbaai, 500 m van die see af, naby die middedorp.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n bad en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet. Al 3 slaapkamers het lugversorging.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die see en op die berge. Daar is 'n tandem-motorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ferdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Upper Cross Street, 18 Villa Philippe, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea View 18 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Upper Cross Street, 18 Villa Philippe, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang