+18

Sea View Zeezicht 2

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea View Zeezicht 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die seefront in Bloubergstrand. Dit bied asemrowende see-uitsigte en is naby restaurante en aktiwiteite. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n seewegbreek.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, 'n TV met DStv en 'n etenstafel met 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, asook parkeerplek op die perseel.

Die kompleks is naby gholfbane, pragtige strande, spa's, branderplankrywinkels, winkelsentrums en die Kaapse middestad. Aktiwiteite in die area sluit branderplankry, vlieërbranderry, walviskyk in seisoen en swem in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea View Zeezicht 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba86f5c436c7b725e306bb4b13a13fd08d78d6a4e3c0eb7877a8f0578700563fee1849d1f8bcb2cc920b123f806ca41dbd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 34 Beach Boulevard Bloubergstrand 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818284716137 18.47486525774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang