Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Whisper Guest House & Self Catering

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Sea Whisper Guest House & Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanoi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanoi G

Beautiful accommodation.

Heerlike naweek gehad by Sea Whisper Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Dit is vir seker een van die beste B & B wat ek al by gebly het en sal enige iemand aanbeveel om by Sea Whisper Guest House te oornag. Die ontvangs is warm en ons het die heeltyd gevoel asof ons op hulle hande gedra was. Die ontbyt was heerlik en daar is vir almal se smaak. Ek sal vir seker weer daar oornag as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Enkelreisiger

Waarde vir geld, baie netjies. Heerlik gekuier, dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Baie mooi uitsig, pragtige groot kamer, volledig toegerus. Die water in die stort loop nie vinnig genoeg uit nie, wat veroorsaak dat water uitloop. Geen alternatiewe krag tydens beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gebly en vreeslik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en ruim wooneenheid.

Verblyf geniet. Redelike see-uitsig. Baie modern en netjies. Bietjie ver van strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and safe.

Innocent is a delight and a real gentleman. A rare find in our country now. He is a wonderful part of your team. He made us feel so at home and catered to our every need. Thank you to all your delightful staff. The breakfast was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Slegs 1 aand oorgeslaap op pad Kaap toe.

Die eenheid is heelwat groter as wat ons verwag het. Omdat ons net 1 aand gebly het, het ons sommer die aand by 'n restaurant gaan eet, maar mens sal baie gemaklik vir 'n langer tydperk van die selfsorg fasiliteite kan gebruik maak. Die eenheid was baie netjies en dit het voorgekom of die kombuis baie goed toegerus is. Ons sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P
Enkelreisiger

Beautiful, cozy, friendly and helpful staff.

Beautiful place. Stunning garden. Beautiful bird life and 2 tortoises. Will definitely recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die beste waarde vir geld in Jeffreys.

Sea Whisper Guest House & Self Catering is die ideale gastehuis, wat aan enige persoon se standaarde sal voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Excellent!

Will definitely return and recommend to others. Delicious breakfast. All round great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie oulik! Hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rochelle G
Besigheidsreis

Plek is netjies, maar ongelukkig weens geen warm water nie (die geiser was nooit aangesit nie) en weens die bedegoed wat amper net 'n laken is, is dit nie waarde vir geld nie.

Die diens was nie sleg nie en ontbyt heerlik, maar verder kan ek nie meer sê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Whisper Guest House & Self Catering se terugvoer

thank you for the feedback
unfortunately the power had tripped and it only came to our attention from the other guest who reported it when she came for breakfast

Sea Whisper Guest House & Self Catering
Peet L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek elke keer wat ons nog daar gebly het!

Vriendelike, behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette H
Enkelreisiger

My kuier was 'n ongelooflike lekker paar nagte.

Baie mooi en netjiese plek om te bly. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Goeie rus vir 'n mens uit die bedrywige stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O

Aangename verblyf.

Baie aangename verblyf en baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie kwaliteit, bekostigbare akkommodasie.

Ruim kamer met aparte sitkamer en ruim vol-toegeruste kombuis. Lieflike see-uitsig. Heerlike ontbyt. Werklik eersteklas. Sal in die toekoms weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadja M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en mooi eenhede!

Baie dankbaar gewees, dat hul 'n rolstoelvriendelike eenheid het. Het ons een nag se verblyf so lekker gemaak! Geen sukkel of probleme nie! Goeie ligging! Baie skoon en ruim! Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige, luukse wegbreek.

Heerlike verblyf en onbyt, vriendelike behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Whisper Guest House & Self Catering se terugvoer

Thank you for staying at Sea Whisper, we appreciate your visit.

Sea Whisper Guest House & Self Catering
Justin M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin M

Very pleasant and comfortable.

We had a few little problems but Innocent, the manager, sorted it out straight away. Very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pumeza T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumeza T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Everything was Superb. Looking forward to visit again.

Exceptional service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J
Gesin met klein kinders

Heerlik, en die eenheid was baie ruim.

Baie lekker gebly. 'n Bad sou lekker gewees het in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Whisper Guest House & Self Catering se terugvoer

Thank you for the visit and we would like you to come and stay for your next visit to Jeffreys Bay.

Sea Whisper Guest House & Self Catering
Antoinette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs, netjiese en kleurvolle verblyf, hulpvaardige diens.

Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel en sal graag weer daar tuisgaan. Gerieflik geleë en heerlike ontbyte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhard S
Besigheidsreis

Gasvry, netjies en gerieflik.

Met sakebesoeke het mens dikwels die probleem dat jy nie presies weet hoe jou dag gaan verloop nie en dat is dit gerieflik om 'n gastehuis te kan gebruik wat aanpasbaar is ten opsigte van aankoms en vertrek tye. Nie net voldoen Sea Whisper aan hierdie vereiste nie, maar hulle diens, geriewe en ontbyt is van hoogstaande kwaliteit en die vriendelikheid ontbreek beslis ook nie. Ek sal beslis 'n gereelde besoeker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier! Dankie Innocent en span!

Lekker en ontspanne atmosfeer. Het dit baie geniet! Alles is skoon en baie netjies, hulle het selfs 'n loadshedding schedule vir ons in eenheid gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste 4 nagte gehad.

Joy se ontbyt en mens self uitstekend en personeel baie vriendelik. Rustige verblyf gehad sal vir seker Sea Whisper weer besoek. Die beste baie baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Gasvry, gerieflik, netjies skoon en vriendelike mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Whisper Guest House & Self Catering se terugvoer

Thank you for choosing Sea Whisper, it was a pleasure hosting your group. The staff enjoyed the friendly banter from the guys in the group at breakfast.

Sea Whisper Guest House & Self Catering
Deanne B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Gevra vir eenheid bo, want dit was koud. Jok oor beskikbaarheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Whisper Guest House & Self Catering se terugvoer

Good day Deanne,

We are sorry that you did not enjoy your stay with us.

Unfortunately, you were here over our coldest few days of the winter and we only then discovered that the air-conditioner had packed up in the particular room that you had selected on the online booking platform. We did, however, make alternative arrangements and put a heater in the room along with electric blankets.

We already had guests in the upstairs rooms, bookings that had been made in February and April which was before your booking in May and that is why those rooms were not available for you to select in May. There where 2 bookings made in your name for Room 7 and Room 4 and after advising you of this, the one booking was cancelled (Room 7).

Sea Whisper Guest House & Self Catering
Michele V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek!

Baie netjies en baie gerieflik, pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Whisper Guest House & Self Catering se terugvoer

Thank you for choosing our guest house. We are glad that you enjoyed your stay with us.

Sea Whisper Guest House & Self Catering
Vanessa F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa F
Gesin met klein kinders

Wat 'n lieflike vakansie plek!

Dit was regtig so lekker om daar te bly. Dit was soos om in jou eie vakansiewoonstel te bly. Pragtig! Die enigste klagte wat ons gehad het, is dat die beddens se matrasse te hard is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Whisper Guest House & Self Catering se terugvoer

Thank you for your kind review, I am happy that you enjoyed your stay. A mattress and pillows will, unfortunately, never be the same as those at your own home.

Sea Whisper Guest House & Self Catering
Hannetjie B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit is 'n rustige omgewing. Ruim kamer en diens vriendelik. Uitsig uit eetkamer mooi met see in agtergrond. Baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Wonderful service! Thank you Amelia and Barbara for your friendliness and even helping us out for an extra night. Your place is so neat and clean. Just loved staying there. Would definitely recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf en uitstekende diens.

Sea Whisper Guest House is van die beste verblyf waar ons nog gebly het. Pragtige kamers en uitstekende diens van Barbara die bestuurder. Ons het alles gehad wat nodig was om ons heeltemal gemaklik te kon maak. Ons sal definitief weer daar kom bly en ons gaan al ons vriende en familie vertel van die uitstekende gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place!

We very much enjoyed our short stay at Sea Whisper Guest House. The place was clean, the service and breakfast was excellent. We arrived later than expected but that was all not a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Enkelreisiger

Dis werklik 'n plek om aan te beveel.

Die ontvangs was super vriendelik. Ons was hartlik ontvang en na ons kamers vergesel. Barbara het ons die restaurante wat lekker kos het gegee en die spyskaarte gegee om te lees. Die kamers is baie luuks en mooi en skoon en gesellig. Dit is een plekkie wat ons nie net vir mense in Suid-Afrika sal aanbeveel nie, maar ons sal dit tot vir al ons vriende uit die buiteland aanbeveel. Dit is definitief 'n plekkie wat mense kan aan enige iemand aanbeveel of jy nou 'n "surfer" is of nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petunialaan 62, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYjgzYTgyLWJjZGEtNDI0Yy1hM2U3LTExM2VkYWRmNmExMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 62 Petunia Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.042533 24.92325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem