Sea Wind Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Simone S - Mei 2024
Algehele gradering
Net oornag gewees maar sal definitief weer kom.
Marisha S - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en lekker.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Wiaan N - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike sakereis.
Jacomien T - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
George N - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was redelik goed.
Alta L - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Roan V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Sea Wind Self-Catering se terugvoer
Thank you for staying with Roan. It was a pleasure meeting you and we hope to see you again in the near future.
Pamela L - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful room, well equipped.
Christine M - Feb 2022
Algehele gradering
Good.
Johannes N - Feb 2022
Algehele gradering
Voldoende maar die kombuisarea is onprakties.
Cecilia F - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf - het alles wat mens nodig het.
Sakkie V - Apr 2021
Algehele gradering
Genotvol.
Talya B - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, modern en alles wat nodig was!
Richard H - Apr 2021
Algehele gradering
Swakopmund se beste gastehuis diens in Namibië.
Nanette H - Mrt 2020
Algehele gradering
Asemrowend!
Otto N - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en bekostigbar.
Sea Wind Self-Catering se terugvoer
Thank you so much Otto! We enjoyed having you with us and hope to see you again soon!
Eddie S - Des 2019
Algehele gradering
Great attention to detail.
Sea Wind Self-Catering se terugvoer
Thank you Eddie. It was such a pleasure having you and your family with us! We hope 2020 is a magnificent year for you and your loved ones.
Jennie P - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful! Enjoyed very much! Thank you!
Sea Wind Self-Catering se terugvoer
It was our absolute pleasure to have you and your family stay with us Jennie! We hope you come back soon.
Angelique Stephanie D - Aug 2019
Algehele gradering
5 stars.
Corna H - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het, veilig.
Johan V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus. Ontvangs is effektief en het uit hulle pad gegaan om te help met navrae.
Hubert K - Jun 2019
Algehele gradering
'n Besondere plek!
Marianna B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Gretha S - Jun 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, netjies en rustig!
Ben S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en veilige parkering.
John R - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Jansie L - Apr 2019
Algehele gradering
Was goed en netjies gewees.
Louma D - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en beveel sterk aan.
Ruan N - Feb 2019
Algehele gradering
Ruim, goed toegerus en baie goeie waarde vir geld.
Wanda H - Des 2018
Algehele gradering
Had a lovely stay at Sea Wind.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het lekker by Sea Wind gebly.
Geriewe was netjies and skoon. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dean R - Sep 2018
Algehele gradering
Clean, neat, very comfortable.
Ilza E - Jul 2018
Algehele gradering
Baie veilig en gasvry.
Margien M - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf was top gehalte.
Petro F - Jul 2018
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis af.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aroganietstraat 1, Swakopmund, 0000, Erongo