Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabourn Villa & Seabourn View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanekomstraat 6, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seabourn Villa & Seabourn View is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla op die eienaar se perseel sowat 100 m van die strand af. Die villa bied 'n asemrowende uitsig oor die see en Dwarskersbos se strand.

Seabourne Villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en stoele, 'n TV en 'n ingeboude braai waar gaste lekker kan kuier. WiFi is ook beskikbaar.

Seabourn View het 'n see-uitsig en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, induksiestoofplaat, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die oopplan-leefarea lei na die stoep.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Rocherpan Natuurreservaat, lang en skoon strande, restaurante en Mykonos Casino in, en gaste kan swem, voetslaan, visvang, voëlkyk en 4x4-roetes aandurf in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Seabourn Villa & Seabourn View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hanekomstraat 6, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seabourn Villa & Seabourn View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanekomstraat 6, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6732e1a7ea972f7c6256f294026fbc8ae4c4df0642dfff59e1848eaa2f1642c3889125b1fa867ed6ccc755e967b29d87aa7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Hanekom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.697390216177 18.22753880311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem