Seabreeze Sanctuary
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seabreeze Sanctuary – Rooftop Pool & Coastal View is 'n woonstel in Seepunt, 'n lewendige en welgestelde voorstad van Kaapstad met 'n see-uitsig. Dit is die ideale basis vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die oopplan-woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien en mikrogolfoond. Gaste geniet ook gratis WiFi en rugsteunkrag tydens beurtkrag.
Bykomende geriewe sluit in werkstasies, wasgoeddienste, buitesitplekke, sonstoele en 'n gemeenskaplike dakswembad.
Die lewendige buurt spog met 'n skilderagtige promenade wat perfek is vir oggenddraf of sonsondergangwandelinge, omring deur moderne kafees, fynproewersrestaurante en boetiekwinkels. Ongerepte strande is net 'n klipgooi weg, terwyl die bedrywige V&A Waterfront binne maklike bereik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang