LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seabrook 204 | LekkeSlaap
+11

Seabrook 204

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Seabrook 204
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Huisreëls

Addisionele parkeerplek (indien beskikbaar) teen R50 per nag. R100 per nag gedurende mid- en hoogseisoen.
Daaglikse skottelgoeddienste word teen R100 per dag gehef.
Geen verhuring aan gaste onder 21 jaar nie, tensy hulle deur 2 volwassenes vergesel word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal binne 10 dae na ontvangs van die breekskadedepositovorm in gaste se bankrekening terugbetaal word indien daar geen breekskade is nie.

Ons aanvaar nie inklok of besprekings op Sondae of openbare vakansiedae nie. Gaste kan Maandae tot Saterdae bespreek, maar indien 'n gas versoek om op 'n Sondag of openbare vakansiedag in te klok, is daar 'n ekstra heffing van R500.

Gratis WiFi: Kry die bewys en wagwoord by Seabrook se kantoor gedurende kantoorure.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlLymMYeD9b9EyEWXJ6ycfQPThVygOuHesOIyKyLYBq77ilnFNf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863584 30.370432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!