+11
Selfsorg in Margate Beach

Seabrook 204

8 gaste

2 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Seabrook 204 is 'n selfsorg-eenheid in die Seabrook Holiday-woonstelkompleks, bekend vir sy asemrowende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-aktiwiteite. 'n Voëlkyk-uitsig kan geniet word, wat 'n wonderlike geleentheid bied om die dolfyne, walvisse, sardientjies en kusvoëls te sien speel.

Die eenheid is op die tweede verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers met 'n balkon en 'n mooi see-uitsig. Die eenheid bied ook 2 badkamers met stort- of badgeriewe. Die hoofslaapkamer het slaapplek vir 4 in 1 dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir 2 kinders. Ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders.

'n Onderdakparkeerplek is by hierdie eenheid ingesluit. 'n Klein sekuriteitskluis word ook voorsien vir persoonlike items.

Die Intercity Express Bus stop by Marinerylaan by die Margate Mini Coach stop net 500 m vanaf die Seabrook Apartments. Daarna is geen verdere vervoer nodig tydens gaste se vakansies nie aangesien alle winkels, banke, ander besighede, restaurante en vermaak binne loopafstand is.


Dít is wat jy hier sal kry

TV

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 113

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook 204 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a3bd8582768b085bdeb346e33f64794114f9362d3b6cefaca63879b92488a556fede3136892c1ee47bb5b5e704de2f9245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.863584 30.370432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang