Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 402

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan, Margate se hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seabrook Apartment 402 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel op die vierde verdieping in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou kyk uit oor besienswaardighede soos Margate se hoofstrand, 'n kinderswembad en die amfiteater.

Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander een met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, asook ander basiese toebehore toegerus. Die leefarea langsaan bied 'n brander- en see-uitsig oor Margate se hoofstrand. Daar is 'n platskerm-TV in die sitkamer en ook in die hoofslaapkamer, beide met sekere DStv-kanale.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks naby winkels, banke, nagklubs, restaurante en ander vermaakgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook Apartment 402 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Seabrook Apartment 402
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 40

Jaar gelys 4

Ligging

  • William O'Connor-rylaan, Margate se hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook Apartment 402 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan, Margate se hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b0169253f6dae8c7d68ca8b1d2c6b0c0fa1e467f9368adb4658dbbf148fa473bf7738863f126ba2242160f449cbdb8d414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 William O'Connor Drive Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.863016864767 30.370645222754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem